Refentse

4,874
Refentse het begin naam maak in die Afrikaanse musiekbedryf na ‘n video van hom op sosiale media gelaai is, waar hy voor sy huis staan en sing het met ‘n kitaar. Die video gaan oornag viral en laat almal regop sit en vir meer vra. Eers wys Refentse hoe mooi hy ander mense se Afrikaanse treffers kan sing en sy debuut album wen ‘n SAMA toekenning vir Topverkoper van die Jaar! Dan verras hy verder deur sy eie liedjies te skryf wat die charts oorneem. Natuurlik is daar nou ‘n ry Goue- en Platinum Toekennings wat aan sy mure hang.
Luister hier onder na sy volledige diskografie.