Synth Peter

519
Synth Peter het homself teen ‘n spoed gevestig as een van Suid-Afrika se top DJ-vervaardigers in Afrikaans. Hy is ‘n groot gunsteling onder doef-doef-aanhangers, palm Goue Toekennings in en is ook al vir ‘n SAMA genomineer. Die Toekoms Is Synth.
Luister hier onder na sy volledige diskografie.