Brendan Peyper

9,950
Hierdie oud Bloemfonteiner se huis staan vol kitare, musiektoekennings, gym- en jagtoerusting. Brendan Peyper se musiek vertel hoe hy soek na ware liefde, goeie vriende, nuwe uitdagings en goedvoel-musiek. Hy meng die smaaklikste gedeeltes van pop-, country- en kontemporere-musiek om jou te herinner hoe lekker die lewe kan wees.
Luister hier onder na sy volledige diskografie.